Privaatheidskennisgewing |
|||||||||||||||||||||||||||
BibleProject |
|||||||||||||||||||||||||||
Opgedateer Augustus 2019 |
|||||||||||||||||||||||||||
Inleiding |
|||||||||||||||||||||||||||
BibleProject respekteer jou privaatheid en is daaraan toegewyd om jou sensitiewe inligting te beskerm. Hierdie privaatheidskennisgewing (" Privaatheidskennisgewing") is ‘n ooreenkoms tussen u en BibleProject en sy affiliasies, korporatiewe moedermaatskappy(e), en filiale (gesamentlik "BibleProject", "ons", "ons," of "ns") toegang en gebruik van ons webtuistes, insluitend thebibleproject.com, sosiale media kanale, aansoeke en dienste (gesamentlik, die "Webwerf"), en word deur BibleProject en gedeeltes van BibleProject se Gebruiksvoorwaardes beheer. |
|||||||||||||||||||||||||||
Persoonlike inligting |
|||||||||||||||||||||||||||
Soos in hierdie Privaatheidskennisgewing gebruik , beteken"Persoonlike Inligting" inligting wat spesifiek 'n individu identifiseer (bv. 'n naam, adres, telefoonnommer, e-posadres, gebruikersnaam of kredietkaartnommer), of inligting oor daardie individu wat direk aan persoonlike identifiseerbare inligting gekoppel is. Persoonlike inligting sluit nie (a) versamelde inligting in nie, wat beteken inligting wat ons oor jou gebruik van die Webwerf versamel of oor 'n groep of kategorie van dienste of gebruikers, van wie die individuele identiteite of ander Persoonlike Inligting verwyder is of (b) ongeïdentifiseerde inligting wat nie maklik aan die individu teruggekoppel kan word nie. |
|||||||||||||||||||||||||||
Hierdie Privaatheidskennisgewing beskryf ons praktyke vir versameling, gebruik, onderhoud, beskerming, en openbaarmaking van jou Persoonlike Inligting, sowel as jou interaksies met BibleProject via telefoon, deur pos of in persoon by ons fisiese liggings. |
|||||||||||||||||||||||||||
Lees asseblief hierdie kennisgewing noukeurig om ons beleid en praktyke oor jou inligting te verstaan en hoe ons dit sal hanteer. |
|||||||||||||||||||||||||||
Toestemming |
|||||||||||||||||||||||||||
Deur toegang tot die Webwerf te verkry, 'n gebruikersprofiel op die Webwerf te skep, ons ateljee te besoek of Persoonlike Inligting aan BibleProject in te dien, stem jy in tot hierdie Privaatheidskennisgewing en die versameling en gebruik van jou Persoonlike Inligting soos hieronder beskryf. Ons sal stappe neem om u in kennis te stel en te bevestig dat u op verskillende stadiums saamstem om Persoonlike Inligting van u te versamel. As u nie met ons beleide en praktyke saamstem nie, sal u moontlik nie toegang tot sekere gedeeltes van hierdie Webwerf kan kry of baat nie. |
|||||||||||||||||||||||||||
Omvang |
|||||||||||||||||||||||||||
Wees asseblief bewus daarvan dat hierdie Privaatheidskennisgewing van toepassing is op inligting wat ons versamel: |
|||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||
Hierdie Kennisgewing is nie van toepassing op inligting wat oor jou op enige ander manier versamel is nie, insluitend deur selfoontoepassings, inhoud, of webtuistes wat nie deur BibleProject beheer word nie. |
|||||||||||||||||||||||||||
Wettige Basis |
|||||||||||||||||||||||||||
Ons sal slegs jou Persoonlike Inligting versamel (a) wanneer van toepassing, met jou toestemming of (b) indien ons 'n wettige belang daarin het om dit te doen. Indien ons u Persoonlike Inligting op grond van u toestemming versamel of gebruik, sal ons u ook van enige veranderinge in kennis stel en u verdere toestemming versoek soos benodig. |
|||||||||||||||||||||||||||
Kinders se Privaatheid |
|||||||||||||||||||||||||||
BibleProject erken die behoefte om verdere privaatheidsbeskerming met betrekking tot Persoonlike Inligting van kinders te verskaf. Ons versamel nie doelbewus enige Persoonlike Inligting vanaf kinders onder 16 jaar sonder dat toestemming van die kind se ouer of voog verkry is nie. Indien 'n kind onder 16 op die Webwerf wil registreer, vereis BibleProject dat die kind se ouer of voog toestemming vir die registrasie deur middel van ons e-pos bevestigingsproses verskaf voordat ons die kind se registrasie aktiveer.Indien 'n kind onder 16 op die Webwerf wil registreer, vereis BibleProject dat die kind se ouer of voog toestemming vir die registrasie deur middel van ons e-pos bevestigingsproses verskaf voordat ons die kind se registrasie aktiveer. Indien BibleProject nie die ouer of voog se goedkeuring binne 24 uur van die kind se registrasieversoek ontvang het nie, sal ons enige Persoonlike Inligting wat die kind dalk aan ons verskaf het as deel van hul registrasieversoek, uitwis. Indien jy onder 16 is en jou ouer of voog nie ons Webwerf registrasie- en toestemmingproses voltooi het nie, sal BibleProject jou verbied om hierdie Webwerf te gebruik, aankope of donasies deur die Webwerf te maak, die Webwerf se interaktiewe of openbare funksies te gebruik, of geen Persoonlike Inligting aan BibleProject te verskaf. |
|||||||||||||||||||||||||||
BibleProject is 'n 501(c)(3) nie-winsgewende maatskappy en is daarom van die Kinders se Aanlyn Privaatheidbeskermingswet vrygestel. Nietemin, heg BibleProject waarde aan die privaatheid van kinders wat ons inhoud leersaam mag vind. Al die bepalings van hierdie Privaatheidskennisgewing is van toepassing op alle gebruikers van die webwerf, insluitend kinders. Jong besoekers moet altyd met hulle ouers of voogde bevestig voordat hulle inligting op enige webwerf of mobiele toep deel, en ons moedig families aan om hulle huishoudelike riglyne rakende die aanlyn deel van Persoonlike Inligting te bespreek. |
|||||||||||||||||||||||||||
As u van mening is dat BibleProject inligting van of oor 'n kind jonger as 16 mag hê, sonder die toestemming van 'n ouer of voog, of as u die Persoonlike Inligting wat BibleProject oor u kind het wil hersien, of versoek om dit te verwyder, kontak ons gerus by webmaster@jointhebibleproject.com of tovry op (855) 700-9109. |
|||||||||||||||||||||||||||
Hoe Ons U Persoonlike Inligting Insamel en Gebruik. |
|||||||||||||||||||||||||||
Wanneer u ons Webwerf of ateljee besoek, samel ons sekere Persoonlike Inligting van jou in. Ons versamel hierdie inligting: |
|||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||
Let asseblief daarop dat sommige aanbiedinge, dienste en gedeeltes van ons Webwerf net vir u beskikbaar mag wees indien u by ons registreer. U is welkom om die inligting wat u aan ons verskaf te beperk tot die minimum wat nodig is om ons dienste te ontvang, en u kan BibleProject enige tyd kontak om die inligting wat ons van u het te hersien. Let egter asseblief daarop dat, indien u weier om ons u Persoonlike Inligting te gee, of later u toestemming wil onttrek, ons heel waarskynlik nie met u sal kan kommunikeer of ons dienste aan u kan verskaf nie. |
|||||||||||||||||||||||||||
Inligting Wat U aan Ons Verskaf. |
|||||||||||||||||||||||||||
Ons versamel Persoonlike Inligting direk van u af met u toestemming wanneer u ons ateljee persoonlik besoek of met ons op die Webwerf kommunikeer. Die Persoonlike Inligting wat u aan ons verskaf kan die volgende insluit: |
|||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||
Inligting Ons Samel In Deur Outomatiese Data Versameling Tegnologieë. |
|||||||||||||||||||||||||||
Wanneer u met ons webwerf navigeer en interaksie het, kan ons outomatiese data-insamelingstegnologieë soos Webwerf-analise gebruik om sekere inligting oor u toerusting, blaai-aksies en patrone in te samel. Ons versamel hierdie inligting om ons wettige belange te bereik om die Webwerf se uitreiking, asook ons bemarkingspogings te meet en te verbeter. Die inligting wat ons deur outomatiese data-insamelingstegnologie versamel, sluit in: |
|||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||
Die inligting wat ons outomaties versamel, kan Persoonlike Inligting insluit, of ons kan die inligting in stand hou of dit koppel aan Persoonlike Inligting wat ons op ander maniere versamel of van derde partye ontvang. Hierdie inligting kan ook saamgevoeg word in totale inligting oor besoekers en verkeer op die werf. Indien u nie wil hê dat BibleProject u annonieme en tegniese inligting insamel en mag gebruik soos in hierdie paragraaf beskryf nie, stop onmiddelik die gebruik van die Webwerf of kontak ons soos beskryf onder "Beheer Jou Persoonlike Inligting" hieronder. |
|||||||||||||||||||||||||||
Inligting wat Ons vanaf Ander Webtuistes Insamel |
|||||||||||||||||||||||||||
BibleProject volg die aantal gebruikers wat na ons Webwerf vanaf sosiale netwerk-weberwe (bv. Facebook, YouTube of Twitter) kom om ons wettige belangstelling van die meting van die doeltreffendheid van ons sosiale media advertensie en plasings te bereik. Indien u toegang tot ons Webwerf vanaf 'n sosiale netwerkwebwerf verkry, of as u andersins instem om u rekening met ons met 'n sosiale netwerkwebwerf te assosieer, kan ons ook Persoonlike Inligting oor u van sodanige sosiale netwerkwebwerf ontvang. Let daarop dat sosiale media-webwerwe waaruit ons u persoonlike inligting mag ontvang, nie deur BP beheer of onder toesig is nie. Enige vrae oor hoe die sosiale media-webwerf u Persoonlike Inligting versamel of verwerk, moet aan die sosiale media-webwerf verskaffer gerig word. Ons mag hierdie inligting behou met die inligting wat ons direk van u versamel. |
|||||||||||||||||||||||||||
Ander Maniere Waarop Ons U Inligting Mag Gebruik |
|||||||||||||||||||||||||||
Ons mag ook Persoonlike Inligting wat ons van u of oor u versamel, gebruik: |
|||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||
BibleProject mag 'n koekie of webbaken van derdepartye gebruik om u Persoonlike Inligting of u aktiwiteite op die Webwerf te versamel en te ontleed (bv. Klikstroominligting, blaaiertipe, tyd en datum, onderwerp wat geklik word of omgeskuif word) om advertensies of aanbiedings wat vir u van belang mag wees te identifiseer. Indien jy verkies dat BibleProject nie inligting te gebruik wat op jou aanlyn gedrag gebaseer is om jou met gepaste inhoud en advertering te verskaf nie, mag jy die aanlyn gedrag advertensies afkeer deur die instruksies te volg in Keur Kommunikasie af. |
|||||||||||||||||||||||||||
Ons mag inligting wat ons oor u deur die Dienste versamel, met ander inligting wat ons oor u van ons derdepartybronne ontvang kombineer. By wyse van voorbeeld en nie beperking nie, mag ons 'n adresverandering of ander lysdiens gebruik om te verseker dat ons rekords van u rekening akkuraat is. |
|||||||||||||||||||||||||||
Openbaarmaking van U Inligting |
|||||||||||||||||||||||||||
BibleProject sal nie jou Persoonlike Inligting aan enige derde partye verkoop nie. Ons mag Persoonlike Inligting wat ons insamel of jy verskaf soos beskryf in hierdie Privaatheidskennisgewing openbaar: |
|||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||
Ons mag ook u Persoonlike Inligting openbaar maak: |
|||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||
Saamgevoegde Inligting |
|||||||||||||||||||||||||||
Ons mag saamgevoegde of ongeïdentifiseerde inligting sonder beperking deel. Die inligting wat ons deel sal u nie persoonlik identifiseer nie. Alhoewel dit moontlik is dat derde partye dalk in staat kan wees om hierdie saamgevoegde inligting met ander data wat hulle van u het te kombineer, of dat hulle van ander derde partye waarmee hulle u op 'n manier persoonlik kan identifiseer. |
|||||||||||||||||||||||||||
Om Jou Persoonlike Inligting te Beheer |
|||||||||||||||||||||||||||
Indien jy 'n inwoner van die Europese Unie is, het jy sekere additionele regte met betrekking tot jou Persoonlike Inligting. U kan hierdie regte uitvoer, bekommernisse bekendmaak, of addisionele inligting oor die gebruik van u Persoonlike Inligting verkry deur ons tovry te kontak by (855) 700-9109 of deur e-pos by webmaster@jointhebibleproject.com. |
|||||||||||||||||||||||||||
Ons sal aan u versoek voldoen om enige van hierdie regte uit te oefen binne 30 dae nadat 'n volledige versoek ontvang is. U het ook die reg om enige foute wat in daardie inligting vervat is, reg te stel. Let asseblief daarop dat BibleProject deur die wet vereis word om u identiteit na te gaan voordat ons aan jou u voldoen, wat insluit dat ons addisionele inligting van jou mag invorder. |
|||||||||||||||||||||||||||
Deur pos by BibleProject 501 SE 14th Avenue Portland, OF 97214 |
|||||||||||||||||||||||||||
Kalifornië Privaatheidsregte |
|||||||||||||||||||||||||||
Omdat BibleProject nie georganiseerd of bedryf word vir die profyt of fiansiële voordele of sy aandelehouers of ander eienaars nie, is ons vrygestel van voldoening van die Wet op die Kalifornië Verbruikerswet (die "CCPA"; Ca. Siviele Kode artikels 1798.100 - 1798.199). Alhoewel, sommige van ons kontrakte met diensverskaffers en ander derde partye, mag vereis dat ons aan die CCPA voldoen. Gebruikers van ons Webwerf wat Kaliforniese burgers is, mag sekere regte wat verband hou met hulle Persoonlike Inligting, soos die reg om (a) inligting te ontvang wat die kategorieë van Persoonlike Inligting oor jou beskryf wat ons versamel het, en of dit aan 'n derde party verkoop is; (b) 'n lys van kategorieë van derde partye ontvang waarmee ons jou Persoonlike Inligting gedeel het; (c) indien ons jou Persoonlike Inligting verkoop, instruksie gee ons om nie jou Persoonlike Inligting aan derde partye te verkoop nie; en (d) gelyke dienste ontvang ongeag die feit dat jy jou reg op privaatheid uitoefen. |
|||||||||||||||||||||||||||
Daarbenewens, geregtig Kalifornië Siviele Kode afdelings 1798.83-1798.84 Kalifornië-inwoners om ons vir 'n kennisgewing te vra wat die kategorieë van Persoonlike Inligting identifiseer wat ons met affiliasies en/of derde partye vir bemarkingsdoeleindes deel, en kontakinligting vir sulke affiliasies en/of derde partye aanbied. |
|||||||||||||||||||||||||||
Indien u 'n Kaliforniese-inwoner is en u wil graag 'n afskrif van hierdie Privaatheidskennisgewing aanvra, of die regte wat onder toepaslike Kalifornië wetgewing aan u beskikbaar is,uitoefen, skakel ons asseblief tolvry by (855) 700-9109 of stuur 'n e-pos aan ons na webmaster@jointhebibleproject.com met die onderwerplyn "Versoek vir Kaliforniese Privaatheidsinligting." |
|||||||||||||||||||||||||||
Uitteken Vanuit Kommunikasies |
|||||||||||||||||||||||||||
Ons wil net met u kommunikeer as u van ons wil hoor. U kan die kommunikasie wat BibleProject aan u stuur verandr of beperk deur op die "teken uit" skakel aan die onderkant van enige van ons e-posse te klik. U mag ons ook direk tolvry kontak by (855) 700-9109 of per e-pos by webmaster@jointhebibleproject.com. Maak asseblief seker dat u u volle naam, e-posadres, posadres, en spesifiek watter inligting jy nie wil ontvang nie, insluit. Indien u wil, kan u een van die volgende stellings in u boodskap aan ons gebruik: |
|||||||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||||||
Ek verkies om nie direkte posadvertensies, soos tydelike katalogusse en pos rakende produkte en dienste, spesiale aanbiedinge, of opkomende aktiwiteite te ontvang nie. |
|||||||||||||||||||||||||||
Moet Nie Seine Naspoor Nie |
|||||||||||||||||||||||||||
Moenie Opspoor Nie is 'n voorkeur vir privaatheid wat gebruikers in hulle webblaaiers kan instel. Wanneer 'n gebruiker die Moenie Opspoor sein aanskakel, stuur die blaaier 'n boodskap aan webwerwe wat hulle versoek om nie die gebruiker op te spoor nie. Vir inligting oor Moenie Opspoor nie, besoek www.allaboutdnt.org. Op hierdie oomblik, reageer thebibleproject.com nie op Moenie Opspoor blaaierinstellings of seine nie. Daarbenewens kan ons ander tegnologie gebruik wat standaard op die internet is om besoekers aan ons webwerwe op te spoor. Daardie instrumente kan deur ons en deur derde partye gebruik word om inligting oor u en u internetaktiwiteit in te samel, selfs al het u die Moenie Opspoor-sein aangeskakel. |
|||||||||||||||||||||||||||
V.S Privaatheidswette |
|||||||||||||||||||||||||||
Hierdie Webwerf word in die Verenigde State besit en bedryf. Indien u toegang tot hierdie Webwerf van buite die Verenigde State verkry, sal enige inligting wat ons oor u versamel, na bedieners in die Verenigde State oorgedra word. Die privaatheidswette in die Verenigde State mag dalk nie so beskermend as dié in jou jurisdiksie wees nie. Deur ons toe te laat om Persoonlike Inligting oor u te versamel, gee u toestemming na sodanige oordrag en verwerking van u Persoonlike Inligting soos beskryf in hierdie Privaat Kennisgewing. |
|||||||||||||||||||||||||||
Datasekuriteit |
|||||||||||||||||||||||||||
Ons het kommersiële redelike maatstawwe beide aanlyn en van lyn geimplimenteer om u Persoonlike Inligting van toevallige verlies en van ongemagtige toegang, gebruik, verandering en openbaarmaking te verseker. Ons onderhou fisiese, elektroniese en prosedurele veiligheidsmaatreëls om u nie-openbare Persoonlike Inligting te beskerm. Hierdie maatreëls sluit beperking van ons binne-huis storing van u Persoonlike Inligting na Kontakinligting in, en om daardie data met die industrie standaard enkripsie te verseker. Betalings en fansiële inligting word geberg op 'n Betalingskaart geberg by 'n gasheerverskaffer wat aan die Betalingskaartindustrie se standaard voldoen. Ons vervoer alle ander Persoonlike Inligting aan 'n diensverskaffer wat die internasionale sekuriteit standaarde via sekuur teken vir daardie diensverskaffer om te stoor en te onderhou besit. Ons stuur alle ander Persoonlike Inligting aan 'n diensverskaffer wat aan internasionale sekuriteitstandaarde voldoen deur middel van 'n veilige teken vir daardie diensverskaffer om te stoor en te onderhou. Ons dateer en toets ons tegnologie op om die beskerming van ons inligting oor u te verbeter en om die integriteit van die inligting te verseker. |
|||||||||||||||||||||||||||
Die veiligheid en sekuriteit van u inligting hang ook van u af. Waar ons u (of waar u gekies het) 'n wagwoord vir toegang tot sekere dele van ons Webwerf gegee het, is u verantwoordelik om hierdie wagwoord vertroulik te hou. Ons vra u om u wagwoord met niemand te deel nie. Onthou ook om uit u rekening af te teken en u blaaiervenster toe te maak wanneer u klaar is met u besoek. Hierdie is om te verseker dat ander nie toegang tot u rekening verkry nie, veral as u 'n rekenaar met iemand anders deel of indien u 'n rekenaar in 'n openbare plek gebruik. Alle Internet gebruikers moet versigtig wees met hoe hulle hul Persoonlike Inligting openbaar maak. Die Gebruiker Genereerde Inhoud en ander inligting wat jy in openbare gebiede deel, mag deur enige gebruiker van die Webwerf besigtig word. |
|||||||||||||||||||||||||||
Ongelukkig is die oordrag van inligting via die internet nie heeltemal veilig nie. Alhoewel ons ons bes doen om u Persoonlike Inligting te beskerm, kan ons nie die veiligheid van u Persoonlike Inligting wat aan ons Webwerf verskaf word, waarborg dat ongemagtigde derde partye nie ons veiligheidsmaatreëls sal verslaan of nie-openbare inligting vir onbehoorlike doeleindes gebruik sal maak nie. Enige oordrag van Persoonlike Inligting is op u eie risiko. Ons is nie verantwoordelik vir die omseil van enige privaatheidinstellings of veiligheidsmaatreëls wat op die Webwerf voorkom nie. Verwys asseblief na die Federale Handelskommisssie se webwerf vir inligting oor hoe om uself teen identiteitsdiefstal te beskerm. |
|||||||||||||||||||||||||||
Derde Party Webwerwe & Advertering |
|||||||||||||||||||||||||||
Hierdie Privaatheidkennisgewing is slegs van toepassing op inligting wat deur BibleProject versamel word. Ons mag skakels aan derde party webwerwe vanaf ons Webwerf as 'n diens aan ons gebruikers voorsien, maar ons is nie verantwoordelik vir die privaatheid en dataversameling, gebruik en openbaarmakingspraktyke van derde party webwerwe nie. Wanneer u op skakels klik wat u na eksterne webwerwe neem, sal u onderhewig wees aan hul privaatheidskennisgewings en -praktyke en nie ons s'n nie. Ons moedig u aan om die privaatheidskennisgewings van sodanige webwerwe te hersien en te verstaan voordat u enige inligting aan hulle verskaf. |
|||||||||||||||||||||||||||
Gebruiksvoorwaardes |
|||||||||||||||||||||||||||
Die Gebruiksvoorwaardes van hierdie Webwerf beheer alle sake wat nie in hierdie Privaatkennisgewing uiteengesit is nie. Ons moedig u aan om uself te vereenselwig met ons Gebruiksvoorwaardes. |
|||||||||||||||||||||||||||
Veranderinge aan ons Privaatheid Beleid |
|||||||||||||||||||||||||||
Ons mag hierdie Privaatkennisgewing van tyd tot tyd verander om die akkuraatheid te verseker. Indien ons veranderinge maak, sal die hersiende kennisgewing op hierdie bladsy geplaas word. U voortdurende gebruik van ons Webwerf of ander dienste na die pos van veranderinge aan hierdie Privaatkennisgewing sal beteken dat u hierdie veranderinge aanvaar. In sommige gevalle mag ons probeer om u te kontak deur die kontakinligting te gebruik wat deur u verskaf is, om u keuses te gee oor ons gebruik op 'n ander manier as wat u aanvanklik aangedui het. Kom asseblief gereeld terug, veral voordat u aan ons u Persoonlike Inligting verskaf, om die huidige omvang van die kennisgewing te bepaal. |
|||||||||||||||||||||||||||
Ongemagtigde Gebruik |
|||||||||||||||||||||||||||
Indien u bewus gemaak word van enige ongemagtige voorlegging van inligting aan BibleProject, insluitend kinders se inligting, lig ons asseblief daarvan in deur ons te op die kontakinligting hieronder te kontak, sodat ons dit kan afhaal. |
|||||||||||||||||||||||||||
Kontakinligting |
|||||||||||||||||||||||||||
Om enige van u regte oor u Persoonlike Inligting uit te oefen, vrae te vra oor ons versameling en gebruik van u Persoonlike Inligting, of kommentaar te lewer oor hierdie Privaatheidskennisgewing en ons privaatheidspraktyke, kontak ons by: |
|||||||||||||||||||||||||||
Tolvry: (855) 700-9109 |
|||||||||||||||||||||||||||
E-pos: webmaster@bibleproject.com |